by

KYK BIETJIE HIER!

Desember 15, 2010 in Sonder kategorie

Het vandag vir my vals wimpers laat aansit:

Soos julle kan sien, is die wenkbroue nog nie heeltemal terug nie, maar dit kom aan. Baie dankbaar dat ek amper normaal lyk!

O, en vanoggend is ek weer gemeet by Kurwes, en ek het sommer ‘n hele klompie centimeters verloor.

Mag julle almal ‘n geseënde feestyd beleef!

15 antwoorde op KYK BIETJIE HIER!

  1. Pragtig, jy lyk soos ‘n movie star! Geseënd is julle vir kersfees en 2011!

  2. TS het gesê op Desember 15, 2010

    Oooo jy gaan die tyd vreeslik geniet. As jy daai wimpers vir die Grieke en Romeine fladder kry ons jou dalk nie terug nie

  3. fanjan het gesê op Desember 15, 2010

    Dis `n goeie idee om nou `n paar kilos te verloor. Dan kan mens by die Kerstyd weer gelykbreek.

    Sjoe, ek tel baie hartseer in hierdie oe op. Hoop jy’s oraait?

  4. dit lyk faboulas!

  5. elizac het gesê op Desember 15, 2010

    Ja, dankie, net bietjie moeg. Sien uit na die vakansie.

  6. elizac het gesê op Desember 15, 2010

    Nee wat, daai manne kom nie naby myne nie! Maar dankie!

  7. elizac het gesê op Desember 15, 2010

    Dankie. Ek moes spesiaal na bowe kyk dat ek nie met skrefiesoë vir julle kyk nie!

  8. elizac het gesê op Desember 15, 2010

    Dankie! En mens kan dit glad nie voel nie!

  9. Balans het gesê op Desember 15, 2010

    Jy bars seker uit in ‘n gejubel?

  10. elizac het gesê op Desember 15, 2010

    Baie beïndruk met myself!

  11. fan dam tastic!

  12. louisna het gesê op Desember 15, 2010

    Lyk pragtig. As man het ek license om so te se.

  13. Berwick het gesê op Desember 15, 2010

    Geseënde feestyd vir jou ook.

  14. Jy lyk sommer PRAGTIG! Ja, en die wenkbroue sal teruggroei. Geseende Kersfees!

  15. elizac het gesê op Desember 22, 2010

    Nee, eintlik baie lig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.