by

WAARBORGE

Desember 8, 2010 in Sonder kategorie

Partykeer dink ek: as ek net ‘n waarborg kan kry. Maar daar was nie eens ‘n waarborg op hierdie lyf nie, so hoekom sal daar nou ‘n waarborg wees op hierdie lewe?

3 antwoorde op WAARBORGE

  1. Sou gerusstellend wees, Ja.

    Maar het jy al gewonder wat jy sou doen as so ‘n waarborg gelieg het?

    🙂

  2. TS het gesê op Desember 8, 2010

    Ja maar wat gebeur as daar ‘n tydperk op die waarborg was… dan leef mens net halfpad?

  3. Balans het gesê op Desember 15, 2010

    Lees oor ons waarborg in die ootwonningslied in Rom 8v31-39 – lees die hele gedeelte. Ook oor lyding, honger, benoudheid…
    HY is ons waarborg

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.