by

UIT MY SE PAD UIT!

Julie 20, 2010 in Sonder kategorie

Jy daar, wat so oor die pad slinger, asof daar nie ‘n môre gaan wees nie, en jy wat sommerso voor die verkeer inloop sonder om ‘n aanduiding te gee van wat jou intensies is, en jy wat teen die verkeer in opgejaag kom op jou baisiekel, sodat ek nie weet of jy gaan links of regs nie, bly seblief uit my se pad uit! Hierdie antie is vol chemo, het Vrydagnag laas geslaap, haar maag is erg onlekker en jy mag dit dalk nie maak nie.

Ek dink ons moet plakkers begin maak vir ons karre: Beware. Chemo babe on board.

3 antwoorde op UIT MY SE PAD UIT!

  1. Elizabeth, sterkte!!!!

  2. elizac het gesê op Julie 20, 2010

    Ek weet nie wat is erger nie: chemo babe met PMS, of chemo babe met warm gloede!

  3. Moenie vir ‘n oomblik dink ons non-chemo’s sukkel nie ook met die slingeraars, inlopers en bikers nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.