by

GEBEDE

Mei 10, 2010 in Sonder kategorie

Toe die hele storie begin het, en ek gewag het vir die finale uitslag, het ek bly bid: Here, laat hierdie beker asseblief aan my verbygaan. Mettertyd, en veral in die dae voor die mastektomie en die eerste chemo, het dit verander na: Here, asseblief. Asseblief, Here.

Dit bly steeds so. Smeekgebed meer as iets anders.

Maar deesdae kan ek ook vir ander bid.

5 antwoorde op GEBEDE

  1. loudavisi het gesê op Mei 11, 2010

    Ek bid vir jou, Elizabeth, en vir alle ander kankergevalle, al ken ek hulle nie.

    xxxdrukkiesxxx

  2. elizac het gesê op Mei 16, 2010

    Dankie. Gebed is al wat help.

  3. elizac het gesê op Mei 16, 2010

    As dit net minder pynlik kan geskied. Jammer, is vanaand bietjie af.

  4. elizac het gesê op Mei 16, 2010

    Soms voel dit asof dit nooit gaan gebeur nie.

  5. elizac het gesê op Mei 16, 2010

    Dankie. Ek probeer hard om in die nou te lewe. Dis baie moeilik vir ‘n control freak. Steek maar ‘n kers op. Dit laat mens beter voel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.