TUSSENWERPSEL
Maart 20, 2010 in Sonder kategorie
Daar is ‘n goeie rede waarom hierdie blog die laaste ruk nie aktief was nie. Lees hier http://doingthecan-can.blogspot.com/ vir meer.
Ali
En vir diegene wat nou nog nie die kloutjie by die oor gekry het nie: ek behartig hierdie blog namens iemand anders. Ek is nie manlik nie. My naam is nie Johannes nie. En ek was nog nooit in Korea nie.
Laat 'n Antwoord