Droomkind, die duiwel is daar by my op die blog in die gestalte van ‘n volblad “Careers 24” advertenies as ek wil oop maak. DUS:
My kommentaar: Droomkind, ek stem saam. Daar is inderdaad ‘n proses van groei, van persoonlike ontwikkleling van “ek”. En ‘n groei wat deels die gevolg is van hierdie interaksie. “Ek” is nooit ‘n statiese gegewe nie.
Die plekke waar ek was, die mense wat ek ontmoet, die lees wat ek lees, die drome wat ek droom en hou maar aan, alles skep aan my. My “ek” groei.
Maar daar is ook kontinu-iteit in die “ek”. Die kontinue wat meebring dat ek kan sê: “Ek ken jou” Jou “ek” is vir my herkenbaar. Ek weet wie jy is. Wel…
Kom ons trek Kaap toe. Daar waar die Kaap nog Hollands is. Hier waar ek vernag, is dit sedert gisteraand deksels koud.
Hoe gaan dit met jou stude/eksamans so tussen die skrywers en aanverwante skurke? En die koue… Wat ‘n verskil een “a” tog nie aan die betekenis van “eksamen” kan maak nie. Jammer vir die (Freudiaanse?) glips en ander foute.
Net gou ‘n info stukkie oor die blogs. Vandag en môre is al dae wat oor is voordat volgens hulle die groot skuif gaan plaas vind op die 19de Okt9 (so ons moet ‘n marathon blogsessie nou hou).
So as jy die afgelope 6 maande nie iets geblog het nie…gaan post sommer gou iets. Of as jy van bloggers weet wat nie die afgelope tyd gepost het nie…laat hulle weet sodat hul ook op hoogte is van die blog situasie.
Hier onder is die link na Dopper Naomi se post oor die gebeure ivm die blogs
dinkweer het gesê op November 4, 2010
Inderdaad, Droomkind. Lyk of sy ook gaan jas uithaal het!
jr_hewing het gesê op November 4, 2010
it’s like 10,000 spoons if you need a knife
Berwick het gesê op November 4, 2010
Ja.
Park_Hadeda het gesê op November 17, 2010
RIV
dinkweer het gesê op November 21, 2010
Droomkind, die duiwel is daar by my op die blog in die gestalte van ‘n volblad “Careers 24” advertenies as ek wil oop maak. DUS:
My kommentaar: Droomkind, ek stem saam. Daar is inderdaad ‘n proses van groei, van persoonlike ontwikkleling van “ek”. En ‘n groei wat deels die gevolg is van hierdie interaksie. “Ek” is nooit ‘n statiese gegewe nie.
Die plekke waar ek was, die mense wat ek ontmoet, die lees wat ek lees, die drome wat ek droom en hou maar aan, alles skep aan my. My “ek” groei.
Maar daar is ook kontinu-iteit in die “ek”. Die kontinue wat meebring dat ek kan sê: “Ek ken jou” Jou “ek” is vir my herkenbaar. Ek weet wie jy is. Wel…
dinkweer het gesê op November 22, 2010
Kom ons trek Kaap toe. Daar waar die Kaap nog Hollands is. Hier waar ek vernag, is dit sedert gisteraand deksels koud.
Hoe gaan dit met jou stude/eksamans so tussen die skrywers en aanverwante skurke? En die koue… Wat ‘n verskil een “a” tog nie aan die betekenis van “eksamen” kan maak nie. Jammer vir die (Freudiaanse?) glips en ander foute.
kranksinnig het gesê op Februarie 4, 2011
en waaaaar is jy dan nou???
zephur het gesê op Maart 4, 2011
DK waar is jy….?
I-like-silly het gesê op November 24, 2011
??
VirMyLiefling het gesê op Februarie 10, 2012
Gaan jy nou regtig egtig nooit weer terugkom nie….!!?? :-((
zephur het gesê op Oktober 17, 2012
Net gou ‘n info stukkie oor die blogs. Vandag en môre is al dae wat oor is voordat volgens hulle die groot skuif gaan plaas vind op die 19de Okt9 (so ons moet ‘n marathon blogsessie nou hou).
So as jy die afgelope 6 maande nie iets geblog het nie…gaan post sommer gou iets. Of as jy van bloggers weet wat nie die afgelope tyd gepost het nie…laat hulle weet sodat hul ook op hoogte is van die blog situasie.
Hier onder is die link na Dopper Naomi se post oor die gebeure ivm die blogs
http://blogs.litnet.co.za/dopperjoris/baie-belangrik-gaan-jou-blog-saam-skuif-en-wat-kan-jy-verloor-16-Oct-2012
Tot later
Zeppie
HeavyHenry het gesê op Oktober 17, 2012
Wil jy nie iets pos om seker te maak jou goed trek saam nie? Litnet trek en die boekverbranders gaan goed weggooi – lees dopper webvoet se pos.