Ironie

November 4, 2010 in Sonder kategorie

Soms moet ‘n mens maar net jou kop skud,

kyk hoe die ou wêreld sy gang gaan

en saam met Alanis sing…

 

12 antwoorde op Ironie

  1. dinkweer het gesê op November 4, 2010

    Inderdaad, Droomkind. Lyk of sy ook gaan jas uithaal het!

  2. it’s like 10,000 spoons if you need a knife

  3. Berwick het gesê op November 4, 2010

    Ja.

  4. Droomkind, die duiwel is daar by my op die blog in die gestalte van ‘n volblad “Careers 24” advertenies as ek wil oop maak. DUS:

    My kommentaar: Droomkind, ek stem saam. Daar is inderdaad ‘n proses van groei, van persoonlike ontwikkleling van “ek”. En ‘n groei wat deels die gevolg is van hierdie interaksie. “Ek” is nooit ‘n statiese gegewe nie.

    Die plekke waar ek was, die mense wat ek ontmoet, die lees wat ek lees, die drome wat ek droom en hou maar aan, alles skep aan my. My “ek” groei.

    Maar daar is ook kontinu-iteit in die “ek”. Die kontinue wat meebring dat ek kan sê: “Ek ken jou” Jou “ek” is vir my herkenbaar. Ek weet wie jy is. Wel…

  5. Kom ons trek Kaap toe. Daar waar die Kaap nog Hollands is. Hier waar ek vernag, is dit sedert gisteraand deksels koud.

    Hoe gaan dit met jou stude/eksamans so tussen die skrywers en aanverwante skurke? En die koue… Wat ‘n verskil een “a” tog nie aan die betekenis van “eksamen” kan maak nie. Jammer vir die (Freudiaanse?) glips en ander foute.

  6. en waaaaar is jy dan nou???

  7. zephur het gesê op Maart 4, 2011

    DK waar is jy….?

  8. Gaan jy nou regtig egtig nooit weer terugkom nie….!!?? :-((

  9. zephur het gesê op Oktober 17, 2012

    Net gou ‘n info stukkie oor die blogs. Vandag en môre is al dae wat oor is voordat volgens hulle die groot skuif gaan plaas vind op die 19de Okt9 (so ons moet ‘n marathon blogsessie nou hou).

    So as jy die afgelope 6 maande nie iets geblog het nie…gaan post sommer gou iets. Of as jy van bloggers weet wat nie die afgelope tyd gepost het nie…laat hulle weet sodat hul ook op hoogte is van die blog situasie.

    Hier onder is die link na Dopper Naomi se post oor die gebeure ivm die blogs

    http://blogs.litnet.co.za/dopperjoris/baie-belangrik-gaan-jou-blog-saam-skuif-en-wat-kan-jy-verloor-16-Oct-2012

    Tot later

    Zeppie

  10. Wil jy nie iets pos om seker te maak jou goed trek saam nie? Litnet trek en die boekverbranders gaan goed weggooi – lees dopper webvoet se pos.

Los ’n antwoord vir jr_hewing. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.