Polysemy – my woord vir die dag.
Oktober 14, 2010 in Sonder kategorie
Polysemy (pronounced /p?’l?s?mi/ or /’p?l?si?mi/)[1][2] (from the Greek: πολυ-, poly-, “many” and σ?μα, sêma, “sign”) is the capacity for a sign (e.g., a word, phrase, etc.) or signs to have multiple meanings (sememes), i.e., a large semantic field. This is a pivotal concept within social sciences, such as media studies and linguistics.
En ek het dit by dié girl geleer wat die verstommende vermoeë het om ‘n woordeboek hip, cool en sexy te praat!
Kyk gerus hierna:
Doubtingthomas het gesê op Oktober 15, 2010
🙂
loudavisi het gesê op Oktober 15, 2010
Het die een onder my favourites geplaas.
Dankie!
xxx
Park_Hadeda het gesê op Oktober 15, 2010
Sal bietjie later die video kyk. (ek dink vrouens is polisemies…)
HeavyHenry het gesê op Oktober 15, 2010
Jis dis nou ‘n wakker tannetjie daai!
Dankie hiervoor!
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Ek sal daar ‘n draai gaan maak! 🙂
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Ek hoor jou! Ek sou self vrek graag daar wil gaan draai.
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Dankie Kamma
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Hallo Thomas!
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Plesier Lou!
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Ek vermoed mans is ook maar 🙂
DroomKind het gesê op Oktober 16, 2010
Beslis ‘n baie skerp tannie!
Vetelitsoesitis het gesê op Oktober 23, 2010
Puik!
Nog nooit in my lewe was ek so lus om my woordeboek te gaan lees nie.
Kadawer het gesê op Oktober 26, 2010
hehe geweet jy sal daarvan hou mater 🙂
DroomKind het gesê op Oktober 26, 2010
Thanks! Dit was amazing! 🙂