Polysemy – my woord vir die dag.

Oktober 14, 2010 in Sonder kategorie

Polysemy (pronounced /p?’l?s?mi/ or /’p?l?si?mi/)[1][2] (from the Greekπολυ-poly-, “many” and σ?μαsêma, “sign”) is the capacity for a sign (e.g., a word, phrase, etc.) or signs to have multiple meanings (sememes), i.e., a large semantic field. This is a pivotal concept within social sciences, such as media studies and linguistics.

En ek het dit by dié girl geleer wat die verstommende vermoeë het om ‘n woordeboek hip, cool en sexy te praat!

Kyk gerus hierna:

14 antwoorde op Polysemy – my woord vir die dag.

  1. Het die een onder my favourites geplaas.
    Dankie!
    xxx

  2. Sal bietjie later die video kyk. (ek dink vrouens is polisemies…)

  3. Jis dis nou ‘n wakker tannetjie daai!

    Dankie hiervoor!

  4. Ek sal daar ‘n draai gaan maak! 🙂

  5. Ek hoor jou! Ek sou self vrek graag daar wil gaan draai.

  6. Dankie Kamma

  7. Hallo Thomas!

  8. Plesier Lou!

  9. Ek vermoed mans is ook maar 🙂

  10. Beslis ‘n baie skerp tannie!

  11. Puik!
    Nog nooit in my lewe was ek so lus om my woordeboek te gaan lees nie.

  12. Kadawer het gesê op Oktober 26, 2010

    hehe geweet jy sal daarvan hou mater 🙂

  13. Thanks! Dit was amazing! 🙂

Los ’n antwoord vir Kadawer. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.