Laat aand lysie

Oktober 9, 2010 in Sonder kategorie

Om op ‘n Vrydagaand aan slapeloosheid te lei is nie snaaks nie. Soos dit is het ek die hele week heeltemal te min geslaap. Ek het gebargain op ‘n soliede tien ure vanaand. Lyk nie of dit gaan gebeur nie. Gelukkig is daar ‘n Litnetlysie om in te vul!

 

What is your earliest memory?

Vader Jakob wat in drie verskillende tale in kanon voor in ‘n trektrok gesing word.

What did you enjoy most about school?
Die biblioteek, duh…

Name 1 thing you miss about being a kid.
Tjoklit draairoomys by die Pink Panther restaurant.

When you were a kid, what did you want to be when you grew up?

‘n Juffrou of ‘n skrywer

When was the first time that you had beer?

Ek het een of twee keer geproe aan ma se beershandy toe ek klein was. Die eerste een van my eie? Ek dink ek was in Matriek.

What is your worst dating experience?
Daar is ‘n hele paar wat aanspraak maak op die eerste plek!

What is the craziest thing you have ever done?

Dit moet die dag wees wat ek ‘n slang om my lyf laat draai het – ek was dertien en vreesloos…

Do you have any hidden talents?

As daar een is word is dit baie diep versteek.


Name one thing that not many people know about you.

Ek is ‘n hoarder

Tell me about a funny family story.

Met my familie? Dit sal verewig vat. Maar my pa se grappe is altyd baie snaaks.

You wouldn’t be caught dead, where?

Marquard 

Was there ever a time when you were frightened for your life?  
Nee, ek besef gewoonlik eers na die tyd hoe na aan die rand ek gespeel het.

What outdoor activities do you like to do?
Hallo! Dis die chick wat nie rough it nie. Of het julle vergeet? Wel, ek hou daarvan om langs die see te stap.

Where is your most favorite place on this earth?
My huis.


Why do you like living in this area?
Dis myne – net myne en dis rede genoeg. 

What do you consider the most important event of your life so far?
Die dag toe ek in die spieël gekyk het en vir myself kon sê: Hallo, ek hou van jou.


What is the one thing for which you would most like to be remembered after your death?
My lojaliteit teenoor die mense wat die naaste aan my is.

Do you have any phobias?  
Nee


Do you feel you have a purpose or calling in life?
Sodra ek weet sal ek laat weet.


Name three exotic countries you would like to visit.
Ek’s nie erg op eksoties nie – hang af wat jy dink eksoties is – maar ek wil nog Rusland toe gaan en die res van Italië en my hartstad Parys.

Do you believe in extraterrestrials or life on other planets?
They walk among us…

Do you believe in ghosts?  
Tel Caspar?

If you were one of two people left on this earth, and the other was the same sex as you; would you go gay?
Het ek nog my verbeelding? Dan kan ek seker straight bly…


What do you think the greatest invention is in your lifetime and why?  
Prozac is ontdek in die dekade van my geboorte. Die sukses daarvan spreek vanself.


What would be your dream job?
Ek dink ek het hom nou, dankie.
(Selfs al beweer party mense dat my droom job is om heeldag oor surfers te perv.)

If you HAD to change your name, what would you change it to?
Difficult. 

If you could go on a road trip with any person (dead or alive), who would you choose and where would you go?

Kan ek ‘n imaginary friend saam vat? Ek sou verskriklik graag saam met Cassanova wou road-trip deur Italië…

 

19 antwoorde op Laat aand lysie

  1. `n lekker lees, ekke kan ook nie slaap nie.

  2. DallaSePa het gesê op Oktober 9, 2010

    “When you were a kid, what did you want to be when you grew up?
    ‘n Juffrou of ‘n skrywer”

    Nou is jy beide ! :-))

  3. loudavisi het gesê op Oktober 9, 2010

    Dis nes jy is, DK.
    Hoop jy slaap nog.

  4. TS het gesê op Oktober 9, 2010

    Met die pragtige Josephine Wall agterblad behoort jy soos ‘n baba te slaap

  5. dinkweer het gesê op Oktober 9, 2010

    Geniet om jou lysie te lees. Dink tog daar is ‘n paar murgbene wat ek en jy lekker saam sou kon stamp. Oor jou laaste antwoord: Wikepdia beskryf jou reisgenoot: Giacomo Girolamo Casanova de Seingalt (April 2, 1725 – June 4, 1798) was a Venetian adventurer and author. His main book Histoire de ma vie (Story of My Life), part autobiography and part memoir, is regarded as one of the most authentic sources of the customs and norms of European social life during the 18th century.

    He was so famous as a womanizer that his name remains synonymous with the art of seduction. He associated with European royalty, popes and cardinals, along with luminaries such as Voltaire, Goethe and Mozart. He spent his last years in Bohemia as a librarian in Count Waldstein’s household, where he also wrote the story of his life.

    Hoe lief ek nou ook al vir Italië is en hoe nostlagies oor Rusland, lyk my daardie een sal ek moet skip…

    Behalwe dat ek dat met Voltaire, Goethe en Mozart sou sit en gesels voor ek Casanova regsien vir wat hy aan jou gedoen het…

  6. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Ek hoop ons slaap altwee vanaand beter!

  7. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Hallo Thomas 🙂

  8. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Ek was een en is nog nie regtig die ander een nie 😉

    Hallo DsP!

  9. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Haai Lou

  10. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Dalk moet ek dit ook in my kamer op sit. Dalk help dit 🙂

  11. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Dankie vriendin. Ja, nee, kyk, sekere dinge moet eerder NOOIT bepraat word nie 😉

  12. DroomKind het gesê op Oktober 9, 2010

    Hi DW ek is seker ons sou kon.
    Oor ou Cassanova: ek wil saam gaan om te observeer, nie om deel te neem nie! 🙂

  13. “Do you have any phobias?
    Nee”
    -Looking from a window above…

  14. Dankie!

  15. LOL! Oeps! Ja, ek het van daai een vergeet…

  16. Ek onthou so vaagweg ‘n kiekie van ‘n tentjie op jou blog…

  17. Ja jong,’n tent is nie juis een van my sterk punte nie!

  18. Berwick het gesê op Oktober 11, 2010

    “Difficult”?

    :-))

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.