‘n Lysie vir klein Saterdag

Januarie 20, 2010 in Sonder kategorie

 

1. IF YOU COULD BUILD A HOUSE ANYWHERE, WHERE WOULD IT BE?

 In die middel van nêrens…naby ‘n poel met ‘n waterval 

 

2. WHAT’S YOUR FAVOURITE ARTICLE OF CLOTHING?

 Skoenne!

      
3. FAVOURITE PHYSICAL FEATURE OF THE OPPOSITE SEX

Hande 

 

4. WHAT’S THE LAST CD THAT YOU BOUGHT?

Bon Jovi – The Circle 

 

5. WHERE’S YOUR FAVOURITE PLACE TO BE?

Langs die see 

 

6. WHERE’S YOUR LEAST FAVOURITE PLACE TO BE

‘n Vol hysbak

 

7. WHAT’S YOUR FAVOURITE PLACE TO BE MASSAGED?

Ek vrek oor ‘n rug en skouer massering

 

8. WHAT’S MOST IMPORTANT, STRONG IN MIND OR STRONG IN BODY?

Mind over matter any time

 

9. WHAT TIME DO YOU WAKE UP IN THE MORNING?

5:45

 

10. WHAT’S YOUR FAVOURITE KITCHEN APPLIANCE?

 Percolator

 

11. IF YOU COULD PLAY ANY INSTRUMENT, WHAT WOULD IT BE?

Viool

 

12. FAVOURITE COLOUR?

 Blou

 

13. DO YOU BELIEVE IN AFTERLIFE?

 Ja

 

14. FAVOURITE CHILDREN’S BOOK?

Die Maasdorp reeks 

 

15. WHAT IS YOUR FAVOURITE SEASON?

Herfs 

 

16. WHAT’S YOUR LEAST FAVOURITE HOUSEHOLD CHORE?

 Die hele lot. Vloere was bly egter heel bo op die lys.

 

 17. IF YOU COULD HAVE ONE SUPER POWER, WHAT WOULD IT BE?

Mindreading

 

19. THE ONE PERSON FROM YOUR PAST YOU WISH YOU COULD GO BACK AND TALK WITH? 

My Oupas altwee van hulle

20. WHAT’S YOUR FAVOURITE DAY?

Die eerste dag van enige vakansie

 

 21. WHAT’S IN THE BOOT OF YOUR CAR?

Skooltas, laptop, handsak, gymsak, inkopiesak

 

22. WHICH DO YOU PREFER A HAMBURGER OR SUSHI

Hang af waar ek dit moet eet. Sushi net daar waar niemand my kan sien nie.

 

23. FAVOURITE FLOWERS

 Blou irisse, maar hulle is so skaars… St Joseph lelies

 

24. WHO CARES?

Vra die man op die maan.

 

25. WHAT IS YOUR BIGGEST DREAM 

 Genoeg tyd


26. CAN YOU JUGGLE?

 My hele lewe is een groot wiggelspel


19 antwoorde op ‘n Lysie vir klein Saterdag

  1. Hoekom skaam vir sushi? Miljoene Japanese kan nie verkweerd wees nie.

  2. Got to start with reading your own mind first…o ja, en ek is baie handig met massage hoor !
    Vrek jy ook oor voete !?

  3. Nogal ‘n interessante kykie in jou lewe. Strykwerk is die dregs!

  4. pasella het gesê op Januarie 20, 2010

    Aangename kennis, nou ken ek jou! Stem saam met nrs 1 en 6, en ‘n paar ander ook!

  5. haha. check hoe flirt Francois met jou!

  6. Hoekom slaap jy nie …

  7. Ilze, ek flirteer nooit nie, altyd ernstig, dodelik…

  8. Ook maar net as daar GEEN ander keuse is nie hoor! 🙂

  9. Mal oor sushi, haat die stokkies. Die gebrek aan hand-oog-koordinasie is soms ‘n openbare verleentheid 🙁

  10. Voete…Net my eie en net as daar Louboutins of Manolos aan hulle gesit kan word!

  11. ASK stryk kan ek nog doen, veral as die musiek speel en ek dit op maat daarvan kan doen. 🙂

  12. Dankie Lewies! Ek het nog altyd geweet daar’s goeie redes hoekom ek van jou hou! 🙂

  13. Ek vermoed Francois is tussen Chinese meisies op die oomblik 😛

  14. Te veel lawaai tussen die ore DsP!

  15. Loer maar daar by Ilze hoor!

  16. *Sug* Ja vriendin. Vier ure ‘n nag tops op die oomblik. Uiters frustrerend.

  17. Eers voel-voel met die een voet, dan met altwee gelyk in die moeilikheid!

    🙂

  18. Nou verstaan ek beter! (Vir ‘n oomblik gedog dis dalk ‘n beginselsaak!)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.