Flip ‘n kar

November 19, 2009 in Sonder kategorie

Ek het amper-amper vanoggend in stilstaande verkeer my kar gerol…

Op die kruising van Durban en Bill Bezuidenhout.

Als as gevolg van ‘n bill-board!

 

Kan julle my kwalik neem?

 

Oordeel self…

 

14 antwoorde op Flip ‘n kar

  1. Ek het nooit geweet hulle het my foto al op bill boards gesit nie…

  2. Hy lyk njammies!! Ek sou ook my kar gerol het…

  3. Kan ek jou adres kry asb? Ek sal net kyk, belowe! LOL

  4. acnel het gesê op November 19, 2009

    Goeie griet, snak ek nou na my asem!

  5. zephur het gesê op November 19, 2009

    Die dag toe ek gepose het vir die photoshoot was dit nogal warm…

  6. Waarsku net voor jy kom “kyk”
    Ek bêre deesdae my six pack in ‘n cooler boks.

  7. adup het gesê op November 19, 2009

    Ek sou parkeerplek gesoek het…!

  8. nou gaan ek nie weer van jou blog af kan wegkom nie. swoooon.

  9. Berwick het gesê op November 19, 2009

    Diskrete crop-werk.

  10. Op die nippertjie

  11. ek moes net gou weer kom kyk…

  12. He,he DK jou sin vir humor is uitstekend!
    Ek sou natuurlik aan daai advertensiebord vas gesuig het soos ‘n seekat…..lol.

  13. ACER123 het gesê op November 21, 2009

    ja ek sou want dit is TE na aan wat `n vrou wil wees….

  14. veralda het gesê op November 23, 2009

    en dan ruik Kouros ook nog lekker
    maar wie gee om

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.