Kaalpoot en die Comrades op Voertaal

June 16, 2021 in Uncategorized

Voertaal het gevra dat ek iets skryf oor die Comrades en my kaal pote. Jy kan dit hier lees.

Ek is baie trots op die werk wat die Durbanville Kinderhuis doen. Daarom het ek Sondag 45 km sonder skoene gehardloop – ek vra dat enige een wat kan R45,00 sal skenk aan die Durbanville Kinderhuis.

Klik hier vir donasies – ek soek nie die geld nie, gee dit asseblief direk aan hulle.

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *