Geen #12 in 2019 | No #12 in 2019

May 30, 2019 in Uncategorized

(Afrikaans onder)

Well, time to say it in public. Comrades number 12 will not happen this year. Despite getting up at 05h00 most mornings and having trained many hundreds of kilometres, I am not ready for the big C.

Yes, it feels like failure now, but it is the correct decision and I will continue running.

Without shoes.

Why? There are 144 kids in the Durbanville Children’s Home that need your support. I am but a small, small part of that wonderful team.

You can make a massive difference for as little as R100 per month. Learn more here!

A little note from a child. | ‘n Dankie van een van die kinders.

***

Goed, uit daarmee! Geen Comrades nommer 12 in 2019 nie. Ten spyte daarvan dat ek die meeste oggende 05h00 opgestaan het en 100de kilometers gedraf het, is ek gewoon nie reg vir die Groot C nie.

Dit voel sleg om dit te erken, maar so is dit. Ek sal aanhou hardloop.

Kaalvoet.

Hoekom? Daar is 144 kinders in die Durbanville Kinderhuis wat jou hulp nodig het. Ek is maar ‘n klein, klein deel van daardie wonderlike span mense.

Jy kan ’n enorme verskil maak vir so min as R100 per maand. Klik hier om meer uit te vind.

2 responses to Geen #12 in 2019 | No #12 in 2019

  1. Jou omgee is wat saak maak en ‘n verskil maak. Dit is wys om te luister na jou lyf. Ek hoop ons kan jou oorreed om skoene aan te trek vir Sutherland. Ek kry byna slapelose nagte daaroor 😳

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *