LAPA @ Woordveertjies 2016

September 10, 2016 in Uncategorized

Hier is kiekies van die LAPA se wenners by die ATKV-Woordveertjies 2016.

Die ATKV het die hele geleentheid getwietsend, so al die wenners en al die aksie is hier te lees: https://twitter.com/ATKVSA

Hou ook asseblief LitNet dop. Naomi Bruwer is besig om ‘n volledige fotobeeld te bou waarin al die wenners sal voorkom.

16-09-09-atkv-woordveertjies-7662

Hier is die kinderboekwenners van LAPA. Van links na regs: Chris Venter, Jaco Jacobs, Stephen Wallace, Fanie Viljoen en Elsbeth Eksteen.

16-09-09-atkv-woordveertjies-7629

Irma Joubert ontvang die Veertjie vir ’n liefdesroman.

16-09-09-atkv-woordveertjies-7646

Martin Steyn ontvan die Veertjie vir ’n spanningsroman.

Martin het hierdie veertjie opgedra aan alle vroue wat verkrag en verniel is.

knoppie

Kinderboektoekennings, Voorleeskategorie: Graad RR – 1;

Moenie die knoppie druk nie

Skrywer Jaco Jacobs

Illustreerder: Chris Venter

(Jaco sê hierdie boek het hy geskryf omdat sy dogtertjies al wat ‘n knoppie is, wil druk.)

filmster

Kinderboektoekennings, Selfleeskategorie: Graad 2 – 3;

My ouma is ’n filmster

Skrywer: Jaco Jacobs

Illustreerder: Stephen Wallace

cr7j9mowaaanqpm

Kinderboektoekennings, Selfleeskategorie: Graad 4 – 5;

Bravo, Lulu

Skrywer: Fanie Viljoen

Illustreerder: Elsbeth Eksteen

cr7mxtlwaaq3zey

Die wenner van die Prys vir Liefdesroman is Immer wes deur Irma Joubert

cr7x9m3waaa9kqj

Die wenner van die Prys vir Spanningslektuur is Skuldig deur Martin Steyn.

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *