ALLBasters en selfies
June 18, 2016 in Uncategorized
(Afrikaans below)
On 15 June we saw ALLBasters in the ArtsCape. What a wonderful show. An albaster is a marble. A baster is a person of mixed race. All basters? We are all of mixed decent.
When you look at life through another person’s eyes, as if through a marble, we see a lot in common with the other one.
Please check out the forty pictures I have selected to show the Youth of South Africa as we are today.
Ons het Vrydag 15 Junie ALLBasters gaan kyk in die ArtsCape. Dit was ’n belewenis.
HemelBesem, Skafalau, Marakit, Gian Groen, James Bhemgee, YOMA, Herman Kleynhans, LinkrisTheGenius, Die Hooflig en ATKV-Crescendo se tannie Francis Brown.
Beloer asseblief die veertig foto’s wat ek gekies het om ‘n glimps te gee wie vandag se jeug is, diegene wat Suid-Afrika binnekort gaan lei.
Dit was ook ‘n geleentheid om selfoonfoto’s te neem.
Waar is Jabu? Hy was te cool om afgeneem te word! Hy het wel hierdie foto van Phophi geneem.
Ek is onseker wie hierdie een geneem het. Nie ek nie!
En dan, wanneer jy die selfoon oopmaak, ontdek jy hierdie foto. ’n Selfie deur jou meisiekind; net sodat jy haar nie vergeet nie!
Leave a reply