Museum
June 19, 2016 in Uncategorized
(Click on the pics to enlarge / Klik op die foto’s om hulle groter te maak.)
Ons het op 16 Junie, Jeugdag, ons plaaslike museum gaan besoek.
“Be a tourist in your own town,” is a motto that Canon employs to get people to explore the things around them. When last were you at the local museum?
Dit was Jabu se idee om museum toe te gaan.
Despite the fact that it was his idea to visit the museum, Jabu ran away when I wanted to photograph him at the rock paintings.
There is so much to see.
En vir fotograwe is daar baie geleenthede om te speel met laeligfotografie.
Daar is tans nogal heelwat klem op die menslike genoom.
We are all the same, and yet each one of us is unique when we look at our DNA.
Phophi decided evolution is cool. Why? ‘Cause finally she found a human(oid) that is shorter than she is!
Most things weigh more than she does, though. Amethyst is her birth stone.
Daar is die gewone bene en artefakte om te sien.
The Charles Darwin Exhibit was really cool.
Maar ook is daar al hoe meer klem om ons ganse erfenis te bewaar.
I was particularly impressed by this exhibit featuring ‘Outa Lappies’, a free-spirited artist who, like the Pietermaritzburg-based Chicken Man, challenged society through his art.
Phophi was born in Venda (that light blue patch in the top righthand-corner. Fortunately she is a born free, but her dad’s ID Book still reads “Republic of Venda”.
Dit is goed vir kinders om op ‘n informele, nie skoolgedrewe, wyse aan die geskiedenis blootgestel te word.
Ek en die geliefde het vir vier jaar lank in Venda gewoon en gewerk. My meisiekind en Phophi praat albei nog TshiVenda, maar van hierdie deel van ons geskiedenis weet hulle niks.
Elma was rather interested in the birds and the bees. Hmm.
Na een en twintig jaar kan ek steeds my geliefde se glimlag raaksien in ‘n see van mense.
If you are wondering, my daughter felt fluish and decided to sleep it off, but Jabu had oodles of fun with our friend Phophi. Why do we like this little loon? Simple: She is just as crazy as we are.
“Wees ‘n toeris in jou eie dorp,” sê Canon.
Ek het een kamera en een lens gekies vir hierdie trippie.
Canon EOS 7D & Canon EF16-35mm f/2.8L USM
The 7D has a crop-factor sensor. The sensor is smaller than that of a full-frame camera like the 5D. It means that my 16 – 35 mm lens turns into a 25 – 56 mm lens when on the 7D.
Op 25 mm is daar net genoeg ruimte om wye skote te skiet, maar belangriker, op 56 mm is dit ’n lekker portretlens. En met ’n 2.8-opening, is dit ’n lekker lens vir laeligfotofraie en vir aksie.
Ek het hier ’n f7.1 gebruik vir diepte, maar slegs 1/30 – want ek wou die duif se beweging wys.
This little one was very interested in my toes.
And this picture is for my mother.
Moekie, net vir jou!
*
Loer ook gerus na my blog waar ek veertig foto’s geplaas het vir Jeugdag. Klik hier vir die Afrikaanse weergawe.
Do also see my blog with forty pics for Youth Day. Click here for the English version.
Recent Comments