Entrepreneurs!
May 8, 2016 in Uncategorized
Kyk wie loop ek gister raak by die Op ’n Stasie-fees!
Ek het ’n jaar gelede hierdie outjies ontmoet toe hulle met hulle opleiding begin het. Gister was hulle daar, gereed om die honger hordes te voed en van vog te voorsien. Slim!
Dit is so lekker om te sien hoe hierdie jong kinders kon groei!
Die opleiding is verskaf deur die ATKV, saam met die Suid-Afrikaanse Polisie, die Plaaswerkersforum, AgriMark en die plaaslike skole.
Hier is ’n foto wat ek verlede jaar, op 7 Februarie 2015, geneem het. Dit was die eerste dag van hulle opleing. Heel regs staan Tharina Schweidler, een van die dryfvere agter die entrepreneursdag én die Op ‘n Stasie-fees.
Leave a reply