Hit Parade:15 Julie 1966

19/07/2014 in Uncategorized

1. Sloop John B – Beach Boys (2)

2. Monday-Monday – Mamas and Papas (3)

3. Pretty Flamingo – Manfred Mann (4)

4. Strangers in the night – Frank Sinatra (1)

5. Wild thing – Troggs (6)

6. Paint it black – Rolling Stones (8)

7. Pied piper – Crispian St. Peters (5)

8. Lara’s theme – MGM Strings (nuut)

‘Strangers’ word na 4 weke op No.1 onttroon deur die Beach Boys se tweede top-treffer na ‘California Girls’. ‘Lara’s theme’ was die temalied uit die fliek, ‘ Dr. Zhivago’.

7 antwoorde op Hit Parade:15 Julie 1966

  1. tina10 het gesê op 20/07/2014

    Ooooo Lara’s theme is nou nog mooi! Dankie Lekker herinneringe

  2. tina10 het gesê op 20/07/2014

    Sal jy asb die ping onthou want dan kry ons ‘n epos @tina10 en @perdebytjie
    Ook is die kommentaar by die vorige post gesluit en nou kan ek nie gesels oor al jou uitstappies nie