Hit Parade: 8 Julie 1966

11/07/2014 in Uncategorized

1. Strangers in the night – Frank Sinatra (1)

2. Sloop John B. – Beach Boys (3)

3. Monday-Monday – Mamas and Papas (6)

4. Pretty Flamingo – Manfred Mann (2)

5. Pied Piper – Crispian St. Peters (4)

6. Wild thing – Troggs (nuut)

7. Where did we go wrong – Petula Clark (8)

8. Paint it black – Rolling Stones (nuut)

Die Stones se 9de treffer. Drie van die vorige agt het No.1 gehaal.

Hierdie week se liriek is van ‘n top ‘hit’ van Cliff Richard in 1964. nl. “Constantly”. (Moontlik het ek dit al op gehad):

All day i’m walking in a dream

I think about you constantly.

Just like an ever flowing stream

Your memory haunts me constantly.

Shadows fall and I try to drive you from my mind

So you’re no longer near to me

But my heart sees you there with me

Every sunset you share  with me.

 

The rain that patters through the trees

Reminds mo of you constantly

Your name is whispered by the breeze

And love-birds bring your song to me

 

Just as sure as each star keeps burning in the sky

Your love will stay a flame in me

A flame that burns so bright

Not only through the night but constantly

Just as sure ………

………….. but constantly.

 

Though we may be far apart

You’re constantly deep in my heart. 

 

Ek het hierdie week tog meer lopies gehad as J. Kallis in Sri Lanka! Maandagmiddag een vanaf ‘n baie nat Bettiesbaai na Pringlebaai en terug. Woensdag van Robertson in die rigting van die sneeu-bedekte pieke van die Langeberge. As die weer saamspeel wil ek die week etlike lopies inkry van Port Owen deur Velddrif.

Volgende naweek se pos sal waarskynlik laat wees, aangesien ons op pad terug Pofadder toe iewers mag oornag waar daar nie opvangs is nie.

4 antwoorde op Hit Parade: 8 Julie 1966

  1. tina10 het gesê op 12/07/2014

    Hierdie era se musiek sal altyd vir mens spesiaal bly … dankie ek gaan die hele dag deur neurie.
    Geniet jou lopies die week

    • deonleroux het gesê op 19/07/2014

      Het twee lopies te Velddrif ingekry. Sondagoggend vanaf Port Owen ooswaarts langs die Bergrivier (9 km retoer), waartydens ‘n ou vriend raakgeloop is, ook op ‘n voor-ontbyt lopie. Dinsdag het ons saam ‘n vinnige roete langs die marina afgele (7.5 km). Donderdag vroeg wakker geword gedurende ‘n storm. Palmbome het agteroor gebuig onder ‘n sterk noordwestewind gepaard met reen, heeldag aangehou. Vandag teruggekeer huis toe na byna drie weke weg.

  2. perdebytjie het gesê op 13/07/2014

    Ag toe was ek in st 6..jonk en mooi.Waars die dae? Suggg…

    • deonleroux het gesê op 19/07/2014

      Bakvissies is mooi soos porseleinpoppe, almal dieselfde. Ouer dames is vir my baie meer aantreklik omdat hul persoonlikhede ontwikkel het.