Jy blaai in die argief vir 2012 Julie.

Hit Parade: 31 Julie 1965

28/07/2012 in Sonder kategorie

(vorige posisie in hakies)

1. World of our own – Seekers (4)

2. It’s not unusual – Tom Jones (1)

3. I need you – Rick Nelson (2)

4. Crying in the chapel – Elvis Presley (8)

5. Long live love – Sandie Shaw (5)

6. Under the boardwalk – Rolling Stones (3)

7. Catch the wind – Donovan (6)

8. Wonderful world – Herman’s Hermits (nuut)

Na 2 weke word Tom Jones onttroon deur die Seekers. H.H. se tweede hit se woorde is iets soos:

Don’t know much about algebra, but I know that one and one is two, and if this one could be with you, what a wonderful world it would be.

Hierdie week se liriek is van een van my gunstelinge van omstreeks 1963 – The end of the world, gesing deur Skeeter Davis. Is daar nog iemand wat dit onthou?

Why does the sun go on shining?

Why does the sea rush to shore?

Don’t they know it’s the end of the world

For you don’t love me anymore

Why do the birds go on singing?

Why do the stars glow above?

Don’t they know it’s the end of the world

It ended when I lost your love

I wake up in the morning and I wonder

Why everything’s the same as it was

I can’t understand, no I can’t understand

How life goes on the way it does

Why does my heart go on beating?

Why do these eyes of mine cry?

Don’t they know it’t the end of the world

It ended when you said goodbye

Die laaste vers word herhaal, maar die eerste twee reels gepraat.

Sonde met honde

22/07/2012 in Sonder kategorie

Gedurende die koue maande word my drawwery en gymmery minder gereeld beoefen as ander tye. Maandag die 9de was sonnig en windstil en teen vyfuur middag is ek by die voorhekkie uit vir ‘n 5-km draffie. Vir ‘n verandering het ek ‘n stophorlosie aangehad vir ‘n tydtoets.

Sowat 1.2 km van die huis af, net voor die aansluiting van Buitekantstraat (westekant van Pofadder) en die N14, waarlangs ek sou oos draai in die rigting van Kakamas, gaan my roete verby ‘n erf met ‘n oop hek. Op daardie oomblik kom ‘n groterige geelbruin, korthaar hond by die hek uit my tegemoet. (By ‘n ander geleentheid wat ‘n hond my van voor af lastig geval het, het die punt van ‘n drafskoen teen sy tande, met die momentum van ‘n swaaiende been daaragter, daardie hond geleer om drawwers liefs met rus te laat). As dit nie was dat die stophorlosie geloop het nie, kon ek op hierdie dag tot stilstand gekom het om vir die hond te se. “Woef, gaan huis toe. Oubaas wil nie met jou speel nie”. Ek wou egter nie tyd verspeel nie, maar buk so in die draf om met my regterhand ‘n klip op te tel, kom weer orent en werp die klip met mening oor my linkerheup na die hond, wat reeds halfpad oor die straat was. Met die lansering van die klip was die swaartepunt van my lyf op pad noord (twaalfuur), die hond op agtuur en my linkervoet het met die vastrap na tienuur gewys, terwyl die regtervoet nog in die lug was. As ek vektore in ag geneem het, sou die gevolg voorspelbaar wees. Die linker-enkel swik en net my uitgestrekte vingerpunte verhoed dat ek op die sypaadjie neerslaan. Die hond, wat met die lansering in die middel van die pad gerem het, moes die verbygaande klip gehoor het. Terwyl ek naby die grond was soek ek nog ‘n gooiding en kom met ‘n lee bierblik in my hand regop. Dit laat die hond hond-se-gedagte kry en hy retireer terug na die veiligheid van sy werf, met my hinkende agterna. By die hek aangekom kom die hond se eienares uit op die stoep. Nie op my sjarmantste nie, lig ek haar in dat ‘n hond op straat as voelvry beskou kan word. Daarna draai ek terug huis toe. Vir die eerste 30 meter vergesel die hond my agter die heining, terwyl hy geluidjies maak en met ‘n lyftaal wat vertolk kan word as, “Moenie vir my kwaad wees nie!”

Die kortste pad huistoe was sowat 800 meter. ‘n Rukkie later in die bad kon ek die eerste keer waarneem dat daar ‘n donkerrooi swelsel byna soos ‘n halwe tennisbal om die buitenste enkel was. Voltaren het ietwat verligting gebring, maar in ‘n vroee oggenduur op pad badkamer toe moes ek aan die mure vashou en begin dink aan ‘n kruk of kierie.

‘n Dag later, danksy periodieke aanwending van Voltaren, was die swelsel halfpad laer, maar die omtrek aansienlik groter. Die enkel-beentjie was daar iewers. Teen Woensdag kon ek weer byna normaal loop, die enkel was weer sigbaar, maar inwendige bloeding om die enkel het na die res van die voet versprei, wat nou donkerpers was. Vir ‘n handbreedte bokant die enkel was daar ook skade en daardie deel was tot gister nog gevoelig. Anna en ek het hierdie week darem weer ‘n paar keer voor sononder gaan stap.

Die vorige keer wat ek toevallig dieselfde enkel beseer het, was so 40 jaar gelede. Gedurende ‘n landloop teen die berghang agter Ikeys wou ek en my voet teen ‘n afdraend aan verskillende kante van ‘n boomwortel verbygaan. Dit was gelukkig naby die eindpunt en ek kon die wedloop op een been voltooi. Vir meer as ‘n dekade daarna was daar van mededingende sport geen sprake nie, alhoewel ek met stapstewels my veldwerk sonder ongerief kon uitvoer.

Hit Parade: 23 Julie 1965

21/07/2012 in Sonder kategorie

(vorige posisie in hakies)

1. It’s not unusual – Tom Jones (1)

2. I need you – Rick Nelson (4)

3. Under the boardwalk – Rolling Stones (2)

4. World of our own – Seekers (6)

5. Long live love – Sandie Shaw (nuut)

6. Catch the wind – Donovan (5)

7. Mrs. Brown, you’ve got a lovely daughter – Herman’s Hermits (3)

8. Crying in the chapel – Elvis Presley (nuut)

Ses weke nadat ‘I need you’ die No.1-posisie ontruim het, is dit besig met ‘n ‘come-back’, baie ongewoon. Diegene wat nie Indien Sandie Shaw se vorige treffers, ‘Always something to remind me’ en ‘Girl don’t come’ nie ‘n klokkie gelui het nie behoort  dit met ‘Long live love’ wel die geval te wees. Ek was nooit ‘n Elvis ‘fan’ nie, maar ‘Crying in the chapel’ het by my ook byval gevind. Sandie se liedjie is die week se liriek. Lekker sing!

Venus must have heard my plea

She has sent someone along for me

(musiek-tussenspel)

I have waited a long long time

For somebody to call mine

And at last he’s come along

Baby, oh nothing can go wrong

We meet every night at eight

And I don’t get home till late

I say to myself each day

Baby, oh long long live love

Mm mm

(musiek-tussenspel)

True love must be the greatest thing

I know now why singers sing

Of the moon and stars above

Oh, I love to be in love

We meet every night at eight

And I don’t get home till late

I say to myself each day

Baby, oh long long live love

Mm mm

(musiek-tussenspel)

Now of one thing I’m more than sure

Since love come I don’t want more

Than to kiss him every night

Makes everything allright

We meet every night at eight

And I don’t get home till late

I say to myself each day

Baby, oh long long live love

Mm mm

(musiek-tussenspel)

We meet every night at eight

And I don’t get home till late

I say to myself each day

Baby, oh long long live love

Mm mm

Long long live love

Hit Parade: 16 Julie 1965

14/07/2012 in Sonder kategorie

(vorige posisie in hakies)

1. It’s not unusual – Tom Jones (4)

2. Under the boardwalk – Rolling Stones (2)

3. Mrs. Brown, you’ve got a lovely daughter – Herman’s Hermits (1)

4. I need you – Rick Nelson (6)

5. Catch the wind – Donovan (5)

6. World of our own – Seekers (7)

7. Do the clan – Elvis Presley (3)

8. Concrete and clay – Unid (4+2) (8)

Geen nuwe toetreders die week nie. Tom Jones is slegs in sy derde week heelbo met sy eerste hit. Vyf weke nadat ‘I need you’ onttroon is bly dit steeds onder die top 8, in teenstelling met ‘Forget the money’ van Connie Francis en ‘Do the clan’ wat ook intussen bo was en onderskeidelik 2 en 3 weke daarna uit die Hit Parade geval het. Hierdie week se liriek is van ‘n minder bekende sanger, Max Bigraves, wat vertel van ‘n lekker vakansie. My volgende is nou slegs 5 weke weg, maar dis eintlik die enkel wat my aan hierdie liedjie laat dink het.

Remember when

The donkey rides, the seaside rocks 

 Remember that new summer frock

The one I ruined when I spilt the tea

Switzerland still ring the bells

I hurt my ankle when I fell

Remember when we tried to learn to ski

That day in Trafalgar Square

The pigeons perched upon your hair

The pictures in the National Galaries

We still get such belly-laughs

Looking at those photographs

Remember when we made those memories.

Wasn’t that some honeymoon

I know I won’t forget it soon

Not if I live to be a hundred years

This one that we took in Spain

I can’t remember, was it rain

Or were your eyes just filled with happy tears

All good things must end, it’s true

Back to London-town we flew

But who was happier than you and me?

To relive each wonderland

We open up this album and

Remember when we made those memories

Hit Parade: 9 Julie 1965

07/07/2012 in Sonder kategorie

(Vorige week se posisie in hakies)

1. Mrs. Brown, you’ve got a lovely daughter – Herman’s Hermits (2)

2. Under the boardwalk – Rolling Stones (1)

3. Do the Clan – Elvis (3)

4. It’s not unusual – Tom Jones (7)

5. Catch the wind – Donovan (8)

6. I need you – Rick Nelson (6)

7. World of our own – Seekers (nuut)

8. Concrete and clay – Unid (4+2)

H.H. se eerste hit bereik no.1 in sy 3de week. Nos. 2, 3 en 6 was almal vorige toptreffers. Van die twee groepe wat die week hul debuut maak was die Seekers meer bekend en het daarna talle kere die Hit Parade gehaal. Die liriek is een wat ek self graag sing:

Close the door, light the light

We’re staying home tonight

Far away from the bustle and the bright city lights

Let them all stay away, just leave us alone

And we’ll live in a world of our own.

We’ll be in a world of our own, that no-one else can share

All our sorrows we’ll leave far behind us there

And I know we will find, there’ll be peace of mind

When we live in a world of our own.

Oh my love, oh my love, I cry for you so much

Lonely nights without sleepin’ while I long for your touch

Now your lips can erase this heart-ache I’ve known

Come with me to a world of our own.

We’ll be in a world of our own, that no-one else can share

All our sorrows we’ll leave far behind us there

And I know we will find, there’ll be peace of mind

When we live in a world of our own.

Yes I know, we will find, there’ll be peace of mind

When we live in a world of our own.