Hit Parade: Hierdie week 47 jaar gelede

24/02/2012 in Sonder kategorie

1. Downtown – Petula Clark (2)

2. Roustabout – Elvis (3)

3. Rock and roll music – Beatles (1)

4. All day and all of the night – Kinks (5)

5. I could easily fall (in love with you) – Cliff (6)

6. Mr. Lonely – Bobby Vinton (7)

7. Heart – Gene Rockwell ( nuut)

8 I wouldn’t trade you for the world – Bachelors (4)

Na 4 weke is ‘Rock and roll music’ onttroon deur Petula Clark se liedjie.

Gene Rockwell (alias Gert Smit of so iets) was ‘n Suid-Afrikaanse sanger. Dis al of ek wil onthou dat hy kreupel was, maar dalk verwar ek hom met iemand anders. Hy het daardie tyd egter baie vroulike aanhangers gehad . Op inbel-versoekprogramme het die meisies pal sy liedjies aangevra.

Die liriek vir hierdie naweek is nog een van Cliff Richard, ‘The twelfth of never’

You ask how much I need you, must I explain

I need you, oh my darling

Like roses needs rain

You ask how long I’ll love you

I’ll tell you true

Until the twelfth of never

I’ll still be loving you

Hold me close, never let me go

Hold me close, melt my heart like April snow

I’ll love you  ’till the bluebells forget to bloom

I’ll love you ’till the clover has lost its perfume

I’ll love you ’till the poets run out of rhyme

Until the twelfth of never, and that’s a long long time

Untill the twelfth of never, and that’s a long long time

A long long time

Ons is op pad huis toe, waar ons teen Maandag sal aankom. Op pad bly ons op plekke oor waar seine waarskynlik afwesig sal wees.

10 antwoorde op Hit Parade: Hierdie week 47 jaar gelede

  1. HeavyHenry het gesê op 24/02/2012

    Nice!

  2. Heart het die wêreld wakkergeskud

  3. frikve het gesê op 25/02/2012

    Hi Deon, Baie mooi – ek sit dit op my blog.

  4. deonleroux het gesê op 29/02/2012

    Dankie. Het nou eers kans gekry om blogs te lees, o.a. joune

  5. deonleroux het gesê op 29/02/2012

    Daar was nog een in dieselfde trant, “Torture”

  6. deonleroux het gesê op 29/02/2012

    Het jy toe reggekom met die artikel oor Tersiere klimaatsverandering?

  7. deonleroux het gesê op 29/02/2012

    Dan moet jy ‘n tydgenoot wees. Welkom by ons oueriges.

  8. HeavyHenry het gesê op 29/02/2012

    Nee die ding wil my laat betaal – ek moet besig wees om iets verkeerd te doen!

  9. deonleroux het gesê op 03/03/2012

    Ek kon ‘n paar keer daarin slaag om die artikels oop te maak, maar het die laaste keer ook dieselfde probleem opgetel. Hulle het seker agtergekom iemand lees skelm en toe die hek toegemaak. Jy kon seker die abstrakte lees. Ek het die afgelope week lelik vasgeval met ‘n administratiewe kalf in ‘n put en die blogs het in die slag gebly. Volgende week wil ek die abstrakte en konklusies van die artikels plaas. Daarna verder oor Australie (Ou Francois kry seker al onttrekkings-simptome!)

  10. HeavyHenry het gesê op 03/03/2012

    Ja die arme ou!