Hit Parade: Hierdie week 47 jaar gelede

18/02/2012 in Sonder kategorie

1. Rock and roll music – Beatles (1)

2. Downtown – Petula Clark (3)

3. Roustabout – Elvis (4)

4. I wouldn’t trade you for the world – Bachelors (2)

5. All day and all of the night – Kinks (6)

6. I could easily fall – Cliff Richard (nuut)

7. Mr. Lonely – Bobby Vinton (nuut)

7 The wedding – Julie Rogers


Rock and roll music was op hierdie stadium reeds 4 weke op No.1.

Cliff en sy nuwe treffer het geen bekendstelling nodig nie. Bobby Vinton is moontlik minder bekend. Sy stem het ek met fluweel geassosieer.

‘I could easily fall’ word ingelui met

‘oh-oh-oh-oh

Oh-oh-oh-oh’

If you should tell me that I’ll always be

The one you’ll always love so true

Then I can tell you, oh so easily

I could easily fall in love with you.

It wasn’t long ago I saw you there

But even then I thought I knew

That given half a chance I’d easily

I could easily fall in love with you

I’ve been too long on my one-some now

I’ve been too long all by myself

I couldn’t feel more lonesome now

If I was there on a shelve

Don’t ever change that smile you’re smiling now

And please don’t let me see you blue

Then I can tell you, oh so easily

I could easily fall in love with you,

I’ve been too long  …….

Don’t ever change that smile …..

Verskoon maar enige tikfoute. My leesbril is vanoggend soek.

10 antwoorde op Hit Parade: Hierdie week 47 jaar gelede

  1. Blikskottel het gesê op 18/02/2012

    Dis net die nommer een wat my aanstaan tussen daai lot.

  2. frikve het gesê op 18/02/2012

    Ek het ‘n spesiale bril om my leesbril mee te soek!

    Check my blog vir Cliffie.

  3. TS het gesê op 18/02/2012

    Geniet jou vakansie… moet net nie bestuur sonder jou bril nie

  4. loudavisi het gesê op 18/02/2012

    My ma het altyd opgehou doen wat sy doen om saam met Rock and Roll te sing en dans. Sy het my bewus gemaak van die klavier in die agtergrond.

    Heerlike tye!

  5. kan nie eers hierdie ene van Cliff onthou nie.
    Selfs gaan luister en geen klokkies lui

  6. deonleroux het gesê op 18/02/2012

    Dis seker net die Beatles wat ‘rock + roll-musiek’ met ‘n klavier kan optower.

  7. deonleroux het gesê op 18/02/2012

    Dankie! Gelukkig bestuur ek sonder ‘n bril.

  8. deonleroux het gesê op 18/02/2012

    En ek kon dit nie bel soos wanneer die selfoon verle is nie. Dit het agtergebly waar ons gistermiddag gekuier het, net aan die Kaapse kant van Tygerberg (ons is nou in Welgemoed). Het dit darem intussen gaan haal.

  9. deonleroux het gesê op 18/02/2012

    Daai een was onverganklik. Dit was onmoontlik om jou voete stil te hou terwyl mens daarna luister.

  10. deonleroux het gesê op 18/02/2012

    Dit sal mettertyd terugkom. Hierdie was een van sy heel grotes.