Lacuna
Julie 10, 2017 in Uncategorized
Die meeste mense leer nooit dat daar bewyse is dat dit wat hulle glo nie waar is nie.
Julie 10, 2017 in Uncategorized
Die meeste mense leer nooit dat daar bewyse is dat dit wat hulle glo nie waar is nie.
Julie 6, 2017 in Uncategorized
Die doel van ‘n mens se bestaan is om te lewe.
Julie 6, 2017 in Uncategorized
Die dinge wat ‘n mens glo ontneem hom van alles wat hy is.
Julie 2, 2017 in Uncategorized
Daar kan uitgeklim word uit die geskrifte van die verlede. Almal is verouderd. Kyk van buite.
Junie 30, 2017 in Uncategorized
Ons onontwikkelde voorgangers het die mensdom verstandelik in ‘n gat van sonde gevestig, ‘n gat wat nooit bestaan het nie. Lewe was eintlik nog altyd buite die gat.
Junie 25, 2017 in Uncategorized
Die ophef wat van woorde en lees gemaak word, is eintlik maar ‘n liegstorie. Die boeke op die rakke is hoofsaaklik fiksie en versinsels. Onsin is vir die meeste mense belangrik en mooi.
Junie 23, 2017 in Uncategorized
Dit verg jare se studie vir iemand om te leer om voor te gee dat hy nie weet wat hy lees nie.
Junie 21, 2017 in Uncategorized
“The Scientific Revolution has not been a revolution of knowledge. It has been above all a revolution of ignorance.” Y N Harari in Sapiens.
Die erkenning van onkunde is steeds in stryd met ‘n grondelose verwaandheid.
Junie 19, 2017 in Uncategorized
Die probleem met kennis is die ontdekking dat diegene wat jy graag glo nie weet wat waar is nie.
CM