Jy blaai in die argief vir 2017 Mei 24.

by CM

Seepglad

Mei 24, 2017 in Uncategorized

Woorde is glibberig. Die een se feit is ‘n ander se fiksie. Almal gebruik ook nie dieselfde woordeboeke nie.