Jy blaai in die argief vir 2017 Mei 03.

by CM

Natuurlik

Mei 3, 2017 in Uncategorized

Behalwe vir die onsin wat kwansuis met woorde gemaak word, is daar geen wonderwerke nie. Ten spyte van sy versinsels is die mens gebonde aan die dinge van ‘n soogdier.