Vingers in die lug: Ego en onkunde
Mei 27, 2017 in Uncategorized
Wie ook al oortuig is dat die waarheid hom vry maak, behoort darem seker te maak dat hy weet wat dit is.
Mei 27, 2017 in Uncategorized
Wie ook al oortuig is dat die waarheid hom vry maak, behoort darem seker te maak dat hy weet wat dit is.
Mei 24, 2017 in Uncategorized
Woorde is glibberig. Die een se feit is ‘n ander se fiksie. Almal gebruik ook nie dieselfde woordeboeke nie.
Mei 18, 2017 in Uncategorized
Wysgere weier al vir eeue om te erken dat dooies dood is.
Mei 17, 2017 in Uncategorized
Aan diegene wat kan is dit lankal bekend dat net ‘n lewendige brein kan dink. Vir ander bly die lewe ‘n knaende geworstel om sin in die niks van dood te vind.
Mei 13, 2017 in Uncategorized
Dit is met trots dat die mens kan weet dat sy regstelsel en natuurwetenskap op feite gegrondves is.
Mei 7, 2017 in Uncategorized
Dit verg meer as ‘n leeftyd om ‘n verstand van die gewaande goedheid van opvoeders te bevry.
Mei 5, 2017 in Uncategorized
Daar is min mense wat wil weet dat hulle nie bedremmeld smartlik gebonde is aan die onkunde van primitiewe voorgangers soos daar van geslag tot geslag deur opvoeders oorgedra word nie.
Mei 3, 2017 in Uncategorized
Behalwe vir die onsin wat kwansuis met woorde gemaak word, is daar geen wonderwerke nie. Ten spyte van sy versinsels is die mens gebonde aan die dinge van ‘n soogdier.
CM