Jy blaai in die argief vir 2017 April 27.

by CM

Lawaai in die skedel

April 27, 2017 in Uncategorized

Die groot geraas het seker begin toe breine in koppe ontwikkel het. ‘n Filosofiese verwaandheid het sedertdien die werklikheid verdoesel.