Jy blaai in die argief vir 2017 Januarie 07.

by CM

Die hoe van regspraak en preke

Januarie 7, 2017 in Uncategorized

Regspraktisyns moet daagliks bepaal wat waar is. Predikers sal glo eers in ‘n gewaande hiernamaals verneem hoe dit gedoen word.