Jy blaai in die argief vir 2017 Januarie 05.

by CM

Onbedoelde toneel

Januarie 5, 2017 in Uncategorized

Daar is ‘n menigte trotse akteurs in ‘n drama wat die onkundige outeurs nie geweet het hulle skryf nie.

by CM

Asof

Januarie 5, 2017 in Uncategorized

Dit lyk asof mense nie weet wat die verskil tussen waarheid en fiksie is nie.
Dit lyk asof dit nie vir mense saak maak wat hulle weet nie.
Dit lyk asof mense nie die verskil tussen lewe en dood wil ken nie.