Jy blaai in die argief vir 2017 Januarie.

Profile photo of CM

by CM

Die Groter Knal

Januarie 15, 2017 in Uncategorized

Woordsplitsing het nou die Grootknal vervang.

Profile photo of CM

by CM

Net woorde

Januarie 13, 2017 in Uncategorized

Met woorde kan elkeen na eie keuse sonde en ‘n hel hê. Daarsonder kan hy net lewe.
Profile photo of CM

by CM

Beskawing

Januarie 12, 2017 in Uncategorized

Dit is blykbaar ‘n probleem vir baie om te weet wat waarheid is. Hopelik weet almal wat leuens is.

Profile photo of CM

by CM

Die hoe van regspraak en preke

Januarie 7, 2017 in Uncategorized

Regspraktisyns moet daagliks bepaal wat waar is. Predikers sal glo eers in ‘n gewaande hiernamaals verneem hoe dit gedoen word.

Profile photo of CM

by CM

Onbedoelde toneel

Januarie 5, 2017 in Uncategorized

Daar is ‘n menigte trotse akteurs in ‘n drama wat die onkundige outeurs nie geweet het hulle skryf nie.

Profile photo of CM

by CM

Asof

Januarie 5, 2017 in Uncategorized

Dit lyk asof mense nie weet wat die verskil tussen waarheid en fiksie is nie.
Dit lyk asof dit nie vir mense saak maak wat hulle weet nie.
Dit lyk asof mense nie die verskil tussen lewe en dood wil ken nie.
Profile photo of CM

by CM

Bewondering en verering van onsin

Januarie 3, 2017 in Uncategorized

Diegene wat ander glo die pad wys, is altyd op soek na goed wat nie bestaan nie. Die werklikheid word kort na geboorte gevind.

Profile photo of CM

by CM

Waardebepaling

Januarie 1, 2017 in Uncategorized

Wysheid is net in die werklikheid te vinde, nie in die versinsels van primitiewe voorsate nie.