Jy blaai in die argief vir 2016 Desember 31.

Profile photo of CM

by CM

Verdoeseling

Desember 31, 2016 in Uncategorized

Almal weet wat waarheid is. Die kleinste kinders word dikwels met geweld gedreig as hulle sou lieg. Die grootmenere maak asof hulle nie weet nie sodat hulle soos wysgere kan lyk.