Jy blaai in die argief vir 2016 Desember 18.

Profile photo of CM

by CM

Selfingenome onbevoegde getuies van menswaardigheid

Desember 18, 2016 in Uncategorized

Dit is amper 2017 en daar is omtrent geen professor, prediker of pedagoog wat bereid is om te erken dat hy weet hoe om te bepaal wat waar is nie.