Jy blaai in die argief vir 2016 Desember 12.

Profile photo of CM

by CM

Die groendakkies se plafon is blou

Desember 12, 2016 in Uncategorized

Daar was geen woord in die begin nie. Die eerste mense was nie onsterflike fabrieksfoute wat versuip moes word nie. Kinders is bevoeg om te weet wat waar is.