Jy blaai in die argief vir 2016 Desember 07.

Profile photo of CM

by CM

Geen plek vir logika

Desember 7, 2016 in Uncategorized

Met al die nie-plekke en liegplekke soos helle en hemels in koppe, is daar geen ruimte vir heerlikhede van werklikhede nie.