Jy blaai in die argief vir 2016 Desember 05.

Profile photo of CM

by CM

Intelligensie 2017

Desember 5, 2016 in Uncategorized

Vir doeleindes van eerbaarheid en geregtigheid moet almal leer en weet wat waar en waarheid is. Met die oorweldigende gewildheid en verheerliking van fiksie en ander bedenksels raak intelligensie verlore in die lawaai.