Jy blaai in die argief vir 2016 Desember 01.

by CM

Spookgestaltes van woorde

Desember 1, 2016 in Uncategorized

Mense is die enigste wesens wat hulself minder van verstand gemaak het deur met klanke gelowe en spoke te skep.