Jy blaai in die argief vir 2016 November 26.

by CM

Verwerplike uitnemendheid in huidige goedheidskringe

November 26, 2016 in Uncategorized

As iemand so dom is om te laat blyk dat hy intelligent genoeg is om te weet van evolusie, is hy ‘n paria.