Jy blaai in die argief vir 2016 November 17.

by CM

Aarde toe

November 17, 2016 in Uncategorized

Dit is nie moontlik om van die natuur verlos te word deur in ‘n groot moord te glo nie.

by CM

Mors in die water

November 17, 2016 in Uncategorized

Kinders word met onsin vermaak sodat hulle glo verstandig kan raak.