Jy blaai in die argief vir 2016 November 05.

by CM

Net woorde

November 5, 2016 in Uncategorized

Dit blyk dat daar geleidelik so hier en daar besef word dat predikers en filosowe al vir eeue met oorweldigende sukses die lewe ‘n leuen gemaak het.