Jy blaai in die argief vir 2016 Oktober.

by CM

Rottanggeleerd

Oktober 8, 2016 in Uncategorized

Menige mens sal sterf vir die reg om belieg te word.

by CM

Gewaande taalvaardigheid

Oktober 6, 2016 in Uncategorized

Die gebruik om elke ramp as goedheid en guns te beskryf word steeds as verhewe taal beskou.

by CM

Spontane onsin

Oktober 2, 2016 in Uncategorized

Daar is geen gebeure in die geskiedenis van die natuur wat aanleiding kon gee tot die skepping deur die mens van sy mitologie nie.