Jy blaai in die argief vir 2016 Oktober 23.

by CM

Kluitjies in die riet

Oktober 23, 2016 in Uncategorized

Kinders en kindskinders word in die bol gepik met stories van rooikappie en hul onsterflikheid.

En dan is daar die baie eenderse histrioniese preke wat nie strook met die kenbronne nie.