Jy blaai in die argief vir 2016 September.

by CM

Verbysterende miskenning

September 12, 2016 in Uncategorized

Om die dooie dood het predikers al vir eeue geen goeie woord vir die lewe nie.

by CM

Nou ‘n ander storie

September 11, 2016 in Uncategorized

Toe die voorsate nog nie geweet het hoe om verantwoordelik op te tree nie, het hulle van hul dade sondes genoem, glo nogal met magtiging.  Waardigheid is nou aangewese.

by CM

Kort ewigheid van die kop

September 9, 2016 in Uncategorized

Die gewaande onsterflikes sal nooit weet dat hul lewensvreugde net lyflank is nie.

by CM

Nuttelose worsteling

September 7, 2016 in Uncategorized

Nie een van die filosowe van weleer het geweet dat hulle sterflik is nie.

by CM

Vanuit die sewende hemel

September 4, 2016 in Uncategorized

As iemand se verstand hom tot ander se oortuigings beperk, het hy sonde en ‘n hel.