Jy blaai in die argief vir 2016 September 28.

by CM

Te ver gevoer

September 28, 2016 in Uncategorized

Iewers het die verstand die werklikheid byster geraak. Die mens was nog nooit ‘n bonatuurlike onsterflike wese nie, en sal dit nooit wees nie.