Jy blaai in die argief vir 2016 September 26.

by CM

Niemandsland

September 26, 2016 in Uncategorized

Daar bly baie min mense in die land van die werklikheid. Omtrent almal glo hulle is op reis na hul helle of hemels.