Jy blaai in die argief vir 2016 September 16.

by CM

Vreemde vrees vir weet

September 16, 2016 in Uncategorized

Daar is mense wat skoon bevange raak van benoudheid as hulle hoor dat daar meerdere kennis van die natuur beskikbaar is.