Jy blaai in die argief vir 2016 September.

by CM

Geen verskuilde agenda nie

September 30, 2016 in Uncategorized

Dit is te eenvoudig vir filosowe en liggelowiges, maar die natuur se werkinge is daar vir almal om te sien en te beleef.

by CM

Te ver gevoer

September 28, 2016 in Uncategorized

Iewers het die verstand die werklikheid byster geraak. Die mens was nog nooit ‘n bonatuurlike onsterflike wese nie, en sal dit nooit wees nie.

by CM

So gelaat staan

September 27, 2016 in Uncategorized

Die jeug word al vir eeue geleer dat bonatuurlike wesens vir hul swakhede verantwoordelik is.

by CM

Niemandsland

September 26, 2016 in Uncategorized

Daar bly baie min mense in die land van die werklikheid. Omtrent almal glo hulle is op reis na hul helle of hemels.

by CM

Pedanterie

September 24, 2016 in Uncategorized

Gemeet aan die maatstaf van intelligensie is daar ‘n menigte geleerdes wat trots onnosel wil bly.

by CM

Ontbloting van insig

September 22, 2016 in Uncategorized

Hoe spoggerig ook al, met geen woordryke filosofie of ander versinsel kan daar bepaal word wat waar is nie. Die intelligente ding om te doen, is om te bepaal wat die feite is.

by CM

Onbewuste vervalsing van lewe

September 20, 2016 in Uncategorized

Die mensdom is tevrede om voort te bestaan met ‘n onderbou van onsin, en maak dit sy waarheid.

by CM

Bedek die domheid

September 18, 2016 in Uncategorized

As iemand nie weet hoe om die kennis wat ander bekom het, te benut nie, moet hy liefs swyg.

by CM

Vreemde vrees vir weet

September 16, 2016 in Uncategorized

Daar is mense wat skoon bevange raak van benoudheid as hulle hoor dat daar meerdere kennis van die natuur beskikbaar is.

by CM

Kennis van die lewe

September 14, 2016 in Uncategorized

Die belangrikste ding wat met  ‘n mens kan gebeur, is om ‘n mens te wees. Maar dan word die meeste geleer om dit nie te wees nie.