Jy blaai in die argief vir 2014 Januarie 21.

by CM

Aanmatiging

Januarie 21, 2014 in Uncategorized

Enige vermelding van rasionele denke,  kennis of logika,  word deur sommige as ‘n aantasting van hul beginsels beskou,  en as magtiging om selfs wildvreemdes met oorgawe te beledig.