Wat is nuut?

INTERNASIONALE VOEDSELDAG

1. Koderaaisel oor Voedseldag

2. Anagramblokkiesraaisel: Kruideniersware

  • ‘n Inleiding om te verduidelik wat die aard en kenmerke van Anagramme is.
  • ’n Interaktiewe (digitale) Anagramblokkiesraaisel oor Kruideniersware om op ‘n dataprojektor, rekenaar, tablet of slimfoon in te vul.
  • Die pdf-weergawe van die Anagramblokkiesraaisel oor Kruideniersware met leidrade.
  • Die antwoordstel vir die Anagramblokkiesraaisel oor Kruideniersware.

RUIMTEVAART: WOORDEWAR

  • ‘n Interaktiewe (digitale) Woordewar met die woordeskat van Ruimtevaart. Gebruik die leidrade onderaan die woordewar en omkring die woorde (met jou muis) in die woordraaisel – vertikaal, horisontaal en skuins.
  • Die pdf-weergawe van ‘n Woordewar met leidrade van die Ruimtevaart-woordsoekraaisel.
  • Die antwoordstel.

ALGEMENE BLOKKIESRAAISEL no 3

  • ‘n Interaktiewe (digitale) weergawe van die gewone Algemene blokkiesraaisel no 3, wat op ‘n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.
  • Die pdf-weergawe van die gewone Algemene blokkiesraaisel no 3 met leidrade. Onderaan is ook die woorde wat gebruik is in hierdie blokkiesraaisel.
  • Die antwoordstel vir die gewone Algemene blokkiesraaisel no 3 met leidrade en antwoorde ingevul.

SPIRAALBLOKKIESRAAISEL no 2

  • ’n Algemene inleiding tot Spiraalblokkiesraaisels met verduidelikings en toeligting met ‘n voorbeeld.
  • Die pdf-weergawe van die Spiraalblokkiesraaisel no 2 met leidrade.
  • Die antwoordstel vir Spiraalblokkiesraaisel no 2.

ALGEMENE BLOKKIESRAAISEL no 2

  • ‘n Interaktiewe (digitale) weergawe van die gewone Algemene blokkiesraaisel no 2, wat op ‘n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.
  • Die pdf-weergawe van die gewone Algemene blokkiesraaisel no 2 met leidrade. Onderaan is ook die woorde wat gebruik is in hierdie blokkiesraaisel.
  • Die antwoordstel vir die gewone Algemene blokkiesraaisel no 2 met leidrade en antwoorde ingevul.

ANAGRAM: GELETTERDHEID

  • ‘n Inleiding om te verduidelik wat die aard en kenmerke van Anagramme is.
  • ’n Interaktiewe (digitale) Anagram Blokkiesraaisel oor Geletterdheid om op ‘n dataprojektor, rekenaar, tablet of slimfoon in te vul.
  • Die pdf-weergawe van die Anagram Blokkiesraaisel oor Geletterdheid met leidrade.
  • Die antwoordstel vir die Anagram Blokkiesraaisel oor Geletterdheid.

ALGEMENE BLOKKIESRAAISEL no 1

  • ‘n Interaktiewe (digitale) weergawe van die gewone Algemene blokkiesraaisel no 1, wat op ‘n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.
  • Die pdf-weergawe van die gewone Algemene blokkiesraaisel no 1 met leidrade. Onderaan is ook die woorde wat gebruik is in hierdie blokkiesraaisel.
  • Die antwoordstel vir die gewone Algemene blokkiesraaisel no 1 met leidrade en antwoorde ingevul.

BESOEDELING

Gewone blokkiesraaisel

  • ’n Inleiding tot Besoedeling waarin die woordeskat vir die gewone blokkiesraaisel voorkom.
  • ‘n Interaktiewe (digitale) weergawe van die gewone Besoedeling-blokkiesraaisel, wat op ‘n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.
  • Die pdf-weergawe van die gewone Besoedeling-blokkiesraaisel met leidrade.
  • Die antwoordstel vir die gewone Besoedeling-blokkiesraaisel.

Anagramme-blokkiesraaisel

  • ‘n Interaktiewe (digitale) weergawe van die Besoedeling Anagramme-blokkiesraaisel, wat op ‘n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.
  • Die pdf-weergawe van die Besoedeling Anagramme-blokkiesraaisel met leidrade.
  • Die antwoordstel vir die Anagramme-blokkiesraaisel met die woord “Besoedeling” waaruit anagramme gemaak is.

NATUURWETENSKAPPE Gr 7-9

1. Inleiding

  • ’n Uittreksel uit KABV-dokumentas inleiding tot Natuurwetenskappe Gr 7-9 waarin die woordeskat vir die blokkiesraaisel en koderaaisel voorkom.

2. Gewone blokkiesraaisel: Natuurwetenskappe Gr 7-9

3. Koderaaisel: Natuurwetenskappe Gr 7-9

REËNBOOG

1. Inleiding

2. Gewone blokkiesraaisel: Reënboog

3. Koderaaisel: Reënboog

LEWENSORIËNTERING EN VROUEDAG

  • ‘n Interaktiewe (digitale) Woordewar met die woordeskat van LO en Vrouedag. Gebruik die leidrade onderaan die woordewar en omkring die woorde (met jou muis) in die woordraaisel – vertikaal, horisontaal en skuins.
  • Die pdf-weergawe van ‘n Woordewar met leidrade van die LO en Vrouedag-woordsoekraaisel.
  • ’n Inleiding tot LO en Vrouedag uit die KABV (Gr 7-9) waarin die woordeskat vir die blokkiesraaisel voorkom.
  • Die antwoordstel.

VROUEDAG

TOERISME-STUDIE

TOERISME IN SUID-AFRIKA

PERDESTUDIE

RUITERSPORT

SPIRAALBLOKKIESRAAISEL

  • ’n Inleiding tot Spiraalblokkiesraaisels met verduidelikings en toeligting met ‘n voorbeeld.
  • Die pdf-weergawe van die Spiraalblokkiesraaisel met leidrade.
  • Die antwoordstel.

PALINDROME-BLOKKIESRAAISEL

  • ’n Inleiding tot Palindrome as woordspel met verduidelikings en toeligting met voorbeelde.
  • Die pdf-weergawe met leidrade en wenke van die Palindrome-blokkiesraaisel.
  • Die antwoordstel.

NELSON MANDELA

DOOFHEIDSTUDIES

FANTASIE (as volksverhaal voorgeskryf deur KABV Gr 7-9)

MISTERIEUS (as anagram)

GEOGRAFIE Gr 7-9

LETTERKEER (ANAGRAM) : SONSTILSTAND

TAALSPELETJIES

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JEUGDAG

GESKIEDENIS Gr 7-9

LIGGAAMSOPVOEDING

SKOLESPORT

GASVRYHEIDSTUDIES

GESONDE EETGEWOONTES

DRAMATIESE KUNSTE

SUID-AFRIKAANSE SEPIES

INLIGTINGSTEGNOLOGIE

MASSAMEDIA

VISUELE KUNSTE

ADVERTENSIEWESE

GEOGRAFIE Gr 10-12

WIEG VAN DIE MENSDOM

EKONOMIE

WERKERSDAG

GESKIEDENIS Gr 10-12

VRYHEIDSDAG

MUSIEKSTUDIES

INVLOED VAN MUSIEK

BESIGHEIDSTUDIES

STOKPERDJIES

RELIGIESTUDIES

PAASHAAS en PAASEIERS

LEWENSORIËNTERING Gr 10-12

MENSEREGTE

LETTERKUNDE-ONDERRIG Gr 10-12

ONDERWÊRELD deur Fanie Viljoen (voorgeskryf vir Gr 12 Afr Huistaal)

DROOMDELWERS deur Esta Steyn (voorgeskryf vir Gr 11 Afrikaans Huistaal)

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

PROBLEEMOPLOSSING IN WISKUNDE-ONDERRIG

LEWENSWETENSKAPPE

EKOLOGIE

VERBRUIKERSTUDIE

KREATIWITEIT

VALENTYNSDAG