Tuis

Hallo LitNet-lesers en ander blokraaiers

Welkom by LitNet se blokraaisels.

Agtergrond

As jy nuuskierig is oor wie die skepper en onderhouer van hierdie blog is, kan jy my reis met blokraaisels lees. Intussen het ek ‘n proefleser met ‘n fyn en skerp oog gevind wat saam met my werk – Marianne Strydom. Verder is Izak de Vries ons fundi wat dit op LitNet se webtuiste en weeklikse nuusbrief laai. Saam het ons ‘n heerlike spanwerkpoging.

Teikengroepe

Digitale hulpbronne vir leidrade

Kliek hier om te sien wat nuut is en watter blokkiesraaisels reeds gelaai is vir die volgende:

Geniet dit!

Met dank gee ek erkenning aan Izak Furstenburg van Blokaspaai wat my mentor is vir die skep van interaktiewe (digitale) blokkiesraaisels.